|
| • |
Back Track |
| • |
Chord Sheet |
| • |
Guide track |
| • |
Hymn Sheet |
| • |
Lead Sheet |
| • |
MP3 Demo |
| |
| |
Back Track
|
| |
'n Back Track is 'n opname wat jy kan gebruik vir groepsang. Op ons website is backtracks gewoonlik klavierbegeleiding, sonder kitaar of baskitaar - sodat jy dit kan gebruik om mee te oefen. Die hymnsheet en die akkoorde wat die track gebruik, stem ooreen.
Terug na Woorde
|
| |
| |
Chord Sheet
|
| |
Die woorde van die lied met akkoorde aan die bokant van die woorde.
Terug na Woorde
|
| |
| |
Guide track
|
| |
'n Baie eenvoudige opname van 'n lied - gewoonlik slegs 'n solis met klavierbegeleiding - wat jou 'n idee gee van hoe die lied klink.
Terug na Woorde
|
| |
| |
Hymn Sheet
|
| |
Die woorde van die lied met die toonsetting van die melodielyn en harmoniëe asook die akkoorde aan die bokant van die toonsetting.
Terug na Woorde
|
| |
| |
Lead Sheet
|
| |
Die woorde van die lied met die toonsetting van die melodielyn asook die akkoorde aan die bokant van die toonsetting. LW! Die 'lead' in 'leadsheet' verwys nie na 'n 'leadguitar' nie.
Terug na Woorde
|
| |
| |
MP3 Demo
|
| |
'n 30 sekonde snit van 'n lied in mp3 formaat.
Terug na Woorde
|
| |
|
|