| |
| Videos |
| |
 |
Leef in my (F159)
Neil Büchner wys wat kan jy doen as jy "Leef in my" (F159) op die kitaar wil begelei.
|
| |
 |
Ek glo (F263)
Johan Steenkamp se "Ek glo" (F263) is 'n awesome song wat sê wat ons glo. Kyk hier hoe jy dit op die kitaar kan speel.
|
| |
 |
Skadu oor my (F266)
Johan Steenkamp wys bietjie 'n paar goedjies wat cool is as jy "Skadu oor my" (F266) op kitaar wil begelei.
|
| |
 |
Nader tot die Here (F318)
Hier wys Neil Büchner 'n meditatiewe lied, "Nader tot die Here" (F318).
|
| |
 |
Jesus Rots (F327)
Carli Lessing se song "Jesus Rots" (F327) is 'n cool nuwe verwerking van Lied 503 in die liedboek. Kyk bietjie hier hoe jy dit op die klavier kan begelei.
|
| |
|
|