Indien jy ’n liedjieskrywer is en jy het al liedjies geskryf wat mense in jou kerk sing, stuur dit asseblief vir ons en dat ons kyk of ons jou nie kan help om jou liedjies by ander afrikaanse gemeentes in die wêreld uit te kry nie.
Stuur vir ons die woorde van die lied asook ’n basiese opname (recording) van die lied. Dit kan letterlik op jou selfoon opgeneem word. Ons wil net hoor hoe dit klink!
Stuur jou e-pos met die volgende inligting aan info@flam.co.za
1) Jou naam & van
2) Jou e-pos adres
3) Jou selfoon nommer
4) Woorde van lied
5) Opname van lied (mp3)
|