|
MRL
GEMEENTES WAT REEDS GERIGISTREER HET
As jy reeds geregistreer het, klik hier om in te log en voort te gaan om jou songs af te laai.
GEMEENTES WAT NOG MOET REGISTREER
Om te kan registreer het jy jou gemeente se MRL nommer van CCLI nodig. Indien jy nie weet wat jou gemeente se CCLI nommer is nie, epos hulle by info@ccli.co.za. Om te registrer, klik hier voordat jy kan inlog. As jy klaar geregistreer het dan kan jy inlog met die username en password wat vir jou ge-epos is.
INDIVIDUE
As jy nie aan 'n gemeente behoort nie en dus nie 'n MRL-nommer het nie, dan hoef jy nie te registreer nie.
Jy moet dan hier kliek en die nodige dokumente via Bybel-Media aankoop en download. |