F100. Gaan Dan Heen (RUBRIEK: Flammiekidz – Diens en Getuienis) Teks en Musiek:               Soekie Rautenbach © 1997 Brettian Productions  (Opgeneem op Issie Waarheid) Gaan dan heen en maak dissipels Gaan dan heen – Ek stuur jou nou Gaan dan heen en maak dissipels van die nasies van die aarde sodat elkeen in Jesus kan glo Alle mag – in die hemel Alle mag – behoort aan my Gaan dan heen en maak dissipels van die nasies van die aarde sodat elkeen in Jesus kan glo Nooit sal ek – jou verlaat nie Ek is nou – saam met jou Gaan dan heen en maak dissipels van die nasies van die aarde sodat elkeen in Jesus kan glo