F101. Gryp Na Die Ewige Lewe (RUBRIEK: Flammekids – Diens en Getuienis) Teks en Musiek: Soekie Rautenbach © 1997 Brettian Productions (Opgeneem op Issie Waarheid) Gryp na die ewige lewe Soek eers die koninkryk van God Jaag na die doel om die prys te verkry en vlug vir die sondes van die jeug As jy gryp, as jy soek, as jy jaag, as jy vlug Verseker sal die Here dit sien As jy gryp, as jy soek, as jy jaag, as jy vlug Kan jy Hom met jou hele hart dien!