F102. Ek Is Veilig (RUBRIEK: Flammikidz – Geloof en vertroue) Teks en Musiek: Soekie Rautenbach © 1997 Brettian Productions (Opgeneem op Issie Waarheid) 1. Ek is veilig, veilig in die Here Ek is veilig, veilig in die Here As ek bang is in gevaar weet ek God is altyd daar Ek is veilig, veilig in die Heer Ek is veilig, veilig in die Here Ek is veilig, veilig in die Here As dit donker is om my weet ek God is naby my Ek is veilig, veilig in die Heer Die Here is ‘n rots en ‘n skild vir my ‘n huis en ‘n skuilplek waar ek veilig kan bly Hy’s ‘n muur van vuur en ‘n toring wat staan en ‘n eng'le-mag wat rondom my ‘n laer opslaan Die Heer is soos ‘n hen wat haar kuikens toevou soos ‘n arend wat sy vlerke vir sy kleintjies oopvou Die Here is ‘n held; ‘n redder is Hy As ek Sy Naam aanroep, dan beskerm Hy my 2. Ek is veilig, veilig in die Here Ek is veilig, veilig in die Here As ek bang is in gevaar weet ek God is altyd daar Ek is veilig, veilig in die Heer Ek is veilig, veilig in die Here Ek is veilig, veilig in die Here As dit donker is om my weet ek God is naby my Ek is veilig, veilig in die Heer