F104. Weet Jy Nie, Jy’s ‘n Tempel? (RUBRIEK: Flammekids – Lering) Musiek: Tradisioneel Teks: Jan de Wet © 2003 MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op Lofliedere vir Jesus – 100 Gunstelinge) Weet jy nie, weet jy nie, jy’s ‘n tempel? Weet jy nie, weet jy nie, jy’s ‘n tempel? Weet jy nie, weet jy nie, jy’s ‘n tempel? Jy is ‘n tempel van die Heil’ge Gees. Vol van lof, vol van krag, vol van vreugde, Vol van lof, vol van krag, vol van vreugde, Vol van lof, vol van krag, vol van vreugde, Jy is ‘n tempel van die Heil’ge Gees. Ja ek weet, ja ek weet, ek’s ‘n tempel. Ja ek weet, ja ek weet, ek’s ‘n tempel. Ja ek weet, ja ek weet, ek’s ‘n tempel. Ek is ‘n tempel van die Heil’ge Gees