F105. Hy’s Die Een Wat Ek Liefhet (RUBRIEK: Flammekids – Toewyding) Musiek: Tradisioneel Teks: Jan de Wet © 1999 MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op Lofliedere vir Jesus – 100 Gunstelinge) Hy’s die een wat ek liefhet in die môre, Hy’s die een wat ek liefhet in die aand. Hy’s die een in die awendskemer, Hy’s die een in die middernag. Hy’s die wynstok, ons is die lote, Hy’s die pottebakker, ons is die klei. Tussen Hom en my kom daar nooit ooit weer ‘n skeidingsmuur.