F109. Keer Jou Tong (RUBRIEK: Flammekids – Lering / Wet) Oorspronklik: Keep Your Tongue From Evil Teks en Musiek: Frank Hernandez Afrikaanse vertaling: Jan de Wet © 1990 Birdwing Music (Opgeneem op Lofliedere vir Jesus – 100 Gunstelinge) Keer jou tong van kwaadpraat, keer jou tong; Keer jou tong van kwaadpraat, keer jou tong; en jou lippe van storiesdra, Keer jou tong van kwaadpraat, keer jou tong. Keer jou tong van kwaadpraat, keer jou tong; Keer jou tong van kwaadpraat, keer jou tong; moenie skel, moenie vloek, moenie raas; Keer jou tong van kwaadpraat, keer jou tong.