F115. Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg (RUBRIEK: Flammekids uit bestaande bundels – Lof) Oorspronklik: Why Not I Teks & Musiek: JW Peterson & S.V.R. Ford Afr. Vertaling: 1993 AP van der Colf © 1956 Renewed 1984 John W. Peterson Music Company (Opgeneem in Jeugsangbundel II) 1. Kyk hoedat die voëltjies vlieg - sommer so, hoog daarbo! God laat al die voëtjies vlieg, hoog daarbo! Refrein: Hy doen soveel meer vir my; ek sal altyd dankbaar bly. en my nie bekommer nie – Hy’s by my! 2. Kyk hoedat die lelies groei – in die veld, o so mooi! God laat al die lelies groei – O, so mooi!