F138. Uit Die Diepte Van My Hart (RUBRIEK: FLAM Gemeentesang – Toewyding) Teks en Musiek: Abri Brancken © MAR Gospel Music Publishers [Opgeneem op Aanbiddingsbelewenis met Moreletta Park] Uit die diepte van my hart Verklaar ek my liefde net aan U My Bruidegom wat kom As die węreld my verlei En my wil wegruk uit u arms Dan hou U my vas U is myne en ek behoort aan U U is myne en ek behoort aan U My hart my siel my lewe is in U hand My geliefde U is al wat ek begeer My hart my siel my lewe is by U My Bruidegom wat kom