F143. Leeu Van Juda (RUBRIEK: Kontemporêr – Lof) Teks en Musiek: Retief Burger © 2005 Urial Publishing (Op 5:3-7; Rom 8:31-39; Kol 2:14-15; 1 Kor 15:54-58; Ps115:1) Jesus, die sterke leeu van Juda Jesus, die vlekkelose lam Jesus, Oorwinnaar oor die dood Jesus, U is oneindig groot.   U's vir ewig, U's vir altyd en ek weet U's ook vir my word verheerlik, word verhoog deur al die lof wat juig in my kom verander, kom vernuwe weer die passie binne my Jesus, dit gaan alles net oor U