F144. God Is Liefde (RUBRIEK: FLAM Gemeentesang – Kersfees / Epifanie, lof) Musiek: Retief Burger Teks: AP van der Colf (c) NGKU © 2005 Urial Publishing (1 Joh 4:7-21; Rom 5:1-11; Joh 3:16) God is liefde Juig ons harte en bedink wat Liefde doen. Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.   Hy wat eerste liefgehad het, het in Liefde ons vergeef nou kan ons uit God gebore uit die bron van liefde leef uit die bron van liefde leef uit die bron van liefde leef