F17. Dit Is Die Dag (RUBRIEK: Flammekids / FLAM Gemeentesang – Lof) Teks en Musiek: Rhe Janse © 2005 MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op FLAM, vol 1) (Ps 118:24) 1. Dit is die dag wat die Here gemaak het. Kom laat ons juig, laat ons bly wees daaroor. Dit is die dag wat die Here gemaak het kom laat ons juig, laat ons bly wees daaroor. Refrein: Dit is die dag, (die dag) wat die Here gemaak het, kom laat ons juig, (ja juig) laat ons bly wees daaroor. Dit is die dag, (die dag) wat die Here gemaak het. Daarom sal ons juig en sing.