F184. Ons Is Almal Hier Tesaam (RUBRIEK: FLAM Gemeentesang - Toetrede) Oorspronklik: We Have Come Into His House Teks & Musiek: Bruce T. Ballinger Afr teks: A.P. van der Colf; Verwerking en alternatiewe teks: F Esterhuizen & Retief Burger, 2004 Kopiereg: © 1976 Universal Music Ons is almal hier tesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die dood was Hy getrou En daardeur is ons nou sy eiendom. Laat ons maak soos Hy ons sê, Mekaar steeds lief te hê En Hom bo alles eer. Loof Hom, Christus die Heer. (x2) Halleluja! Ek kan nie sonder U nie. Halleluja! Ek sal nie stilbly nie! Halleluja! Daar is geen ander Naam nie As Jesus Christus, die Heer… As Jesus Christus, die Heer.