F185. Heer Almagtig (Niemand Soos U) (RUBRIEK: Flammekidz - Belydenis) Teks en Musiek: Carmen de Carvalho Kopiereg: © Mastermax Distribution (Opgeneem op Luidkidz) Heer Almagtig. (x2) Ek sal sing van U. Ek sal nooit stilbly nie. En sê my wie is soos die Here wat in majesteit regeer? En sê my wie is soos die Here wat alles bly beheer? En as ek dink aan al u liefde is daar een ding wat ek weet… Daar is nie- nie- nie- nie- nie- niemand soos U (x3) Daar is niemand, daar is niemand soos U Niemand soos U