F202. Hoe Groot Is Ons God (RUBRIEK: Kontemporêr – Lof) Oorspronklike titel: How Great Is Our God Teks en Musiek: Chis Tomlin, Jesse Reeves & Ed Cash Afrikaanse vertaling: 2007 Stass van Veuren © 2004 worshiptogether.com songs / sixsteps Music / Alletrop Music 1. Die weelde van die Heer, geklee in majesteit Die hele aarde juig, die hele aarde juig Hy klee homself met lig en duisternis moet vlug Begin en die einde, begin en die einde Refrein: Hoe groot is ons God Ons sing: Hoe groot is ons God! Almal sal sien hoe groot is ons God 2. Eeue kom en gaan Tyd is in sy hand Begin en die einde, begin en die einde Die Godheid drie-in-een Vader, Gees en Seun Die Leeu en die Lam, die Leeu en die Lam Brug: Naam bo elke Naam Waardig is die Lam My hart sal sing Hoe groot is ons God Refrein: