F20. U Is Die Lig (RUBRIEK: FLAM Gemeentesang / Kontemporêr – Geloofsbelydenis / Toewyding) Teks en Musiek: André Serfontein © 2005 MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op FLAM, vol 1) 1. U is die Lig, U laat my sien; U is die brood vir my lewe; U is die water wat binne my vloei; U laat my leef, u laat my groei. Refrein: Ek loof U Heer vir als wat U is. Ek loof U Heer, U’s my Vader. Ek loof U Heer vir als wat U gee. Meer as wat ek kan verstaan, Daarvoor kom prys ek U Naam! 2. U is die Woord, U wil my rig; U wys my U wil vir my lewe; U skenk my vrede en U gee my rus; U het my lief net soos ek is Refrein: