F214. Jesus, U regeer (U oë) (RUBRIEK: Flammiekidz – Geloof en Vertroue / Gebed) Oorspronklike titel: Your eyes Teks en musiek: David & Beci Wakerley & Julia A'Bell Afrikaanse vertaling: Johan Engelbrecht 2006 © 2004 Hillsong Publishing Jesus, U regeer Jesus, U's my Heer Redder van die groot heelal U het getriomfeer U sien alles raak Elke een maak saak U oë's ook op my en elke kind van U Vaderheer, lei my weer voor U troon Ek kom eer U Vaderheer Vul my meer met u Gees wat in my woon.