F218. Daar Waar Die Son Opkom (RUBRIEK: Flammikidz – Lof) Oorspronklike titel: Daar waar de zon opkomt Teks en Musiek: Marcel Zimmer Afrikaanse vertaling: 2007 Faani Engelbrecht © 2000 Celmar Music Daar waar die son opkom tot waar dit ondergaan daar bring ons eer aan God, ons Here Mense van Noord tot Suid en ook van Oos na Wes elke een wat Hom dien prys die Naam van die Heer Refrein: Oraloor, elke mens, elke dag, altyd weer Van soggens vroeg tot saans laat prys dan die Naam van die Heer! Wie is dan soos ons God wat in die hemel woon en alle mense sien op aarde? As jy probleme het help Hy jou wel daardeur Nee, niemand is soos Hy Prys die Naam van die Heer! Halle, halle, Halleluja! Halle, hallele, luja! Halle, halle, Halleluja! Halle, hallele, luja!