F229. Daar Is Niemand (RUBRIEK: Nuwe Gemeentesang - Verwondering) Teks en Musiek: Neil Büchner © 2007 Urial Publishing 1. Sal ons Hom ooit kan vergeet? Liefde wat be - reid was om te sterf Dat ons kan leef 2. Sal ons Hom ooit kan vergeet? Liefde wat kon opstaan uit die dood Dat ons kan leef Refrein: Daar is Niemand soos die Here Geen begin of einde Sy liefde sal bly staan Daar is Niemand soos die Here Geen begin of einde Sy liefde sal bly staan 3. Sal ons Hom ooit kan vergeet? Liefde wat ver - werp was en moes ly Dat ons kan leef 4. Sal ons Hom ooit kan vergeet? Liefde wat ver - loor het om te wen Dat ons kan leef Refrein: 5. Sal ons Hom ooit kan vergeet? Liefde wat sal soek tot Hy ons vind Dat ons kan leef