F249. Ek Sing Dit (RUBRIEK: Flammekids – Geloof & Vertroue) Teks en Musiek: Retief Burger © Urial Publishing / Weaver (Opgeneem op Luidkidz) Here, U is als vir my Dis U wat in my bly Here, U het als vir my gegee Here, wat kan ek nou bring, Meer as woorde sing? Here, hoe kan ek my alles gee Meer as woorde wat ek sing Ek gee myself, dis die lof wat ek sal bring Ek sing dit, ek leef dit, ek glo dit, ek gee dit dat die węreld kan sien dat ek die Here dien Ek sing dit, ek leef dit, ek glo dit, ek gee dit dat die węreld kan weet dat U liefde in my leef Jesus, my lof, my lof, my lof Sal ek gaan leef!