F25. Ek Is Tot Alles In Staat (RUBRIEK: Flammekids – Geloof en Vertroue) Teks en Musiek: Rhe Janse © 2005 MAR Gospel Music Publishers 1. Ek is tot alles, tot alles in staat, deur Jesus wat my die krag gee. Ek is tot alles, tot alles in staat, deur Jesus wat my die krag gee. Ek sal nie bang wees nie, Die Here is by my. Hy help my deur die dag, en Sy hand hou my stewig vas.