F277. Die Blydskap In Die Heer (RUBRIEK: Kersvlam – Geloof & Vertroue) Teks en Musiek: Gerhard van Rensburg © 2008 MAR Gospel Music Publishers Refrein: (x2) Die blydskap in die Heer sal jou beskerming wees Dag en nag sal Hy jou bewaar, jou vernuwe deur sy Gees (x2) En daarom sê sy Woord: Verbly jou in Hom Refrein: (x2) (x2) En daarom sê sy Woord: Verbly jou in Hom Refrein: (x2) (x2) En daarom sê sy Woord: Verbly jou in Hom Brug: Alles wat rein, alles wat eerbaar is, bedink hierdie dinge Alles wat reg is, alles wat lieflik is, bedink hierdie dinge En die God van vrede sal met jou wees (x4) (x4) En daarom sê sy Woord: Verbly jou in Hom