F278. Jesus, U Is Ons Alles (RUBRIEK: Kersvlam – Geloof & Vertroue) Teks en Musiek: Gerhard van Rensburg © 2008 MAR Gospel Music Publishers Refrein: (x4) Jesus, U is ons alles U beteken meer as enigiets anders 1. En al gaan die węreld ook verby U liefde vir ons sal steeds bly. Refrein: (x2) Jesus, U is ons alles U beteken meer as enigiets anders 2. En al gaan die węreld ook verby Ons liefde vir U sal steeds bly. Refrein: (x2) Jesus, U is ons alles U beteken meer as enigiets anders