F300. Altyd Daar, U Is Altyd Daar (Rots van die Eeue) (RUBRIEK: Kersvlam – Geloof & Vertroue) Teks & Musiek: Stass van Veuren © 2009 MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op Onbeskaamd 2) 1. Altyd daar, U is altyd daar Altyd daar, U is altyd daar Wie kan U ewenaar, o Heer Wie kan U ewenaar, o Heer Refrein: U’s die rots, Rots van die eeue (x2) 2. Altyd waar, u woord bly altyd waar En U is wie U sê U is Wie kan U ewenaar, o Heer Wie kan U ewenaar, o Heer Refrein 2: Brug: U’s die rots wat ewig staan En dis U by wie ek veilig voel (X4)