F306. Here Jesus Hoe Kan Ek U Hoor (RUBRIEK: FLAMMIKIDZ - Toenadering) Teks en Musiek: Hanneke Engelbrecht © 2009 FLAM Uitgewers 1. Here Jesus, hoe kan ek U hoor? Sing U saam met die eng'le in ‘n koor? Of fluister in die wind of skree hard soos ‘n kind Here Jesus hoe kan ek U hoor? Refrein: Deur u woord en u Gees en die wêreld rondom my Praat U, Here, praat U ook met my Deur u woord en u Gees en die wêreld rondom my Praat U, Here, ook met my 2. Here Jesus, ek luister wat U sê want ek wil graag ‘n skoon lewe hê Bly ’seblief nie stil; Ek doen graag wat U wil Here Jesus, ek luister wat U sê Refrein: