F318. Nader Tot Die Here (RUBRIEK: Kersflam - Toetrede) Teks en Musiek: Neil Büchner © Urial Publishing 1. Nader tot die Here Nader tot die Here Hy sal getrou, ook nader tot jou Nader tot die Here 2.Naby aan ons Here Naby aan ons Here Waar twee of meer in u Naam verkeer, Is U naby aan ons Here 3. Ek nader tot U, Here Ek nader tot U, Here Hier, deur U Gees, wil U by my wees Ek nader tot U, Here U is naby aan ons Here Ons nader tot die Here