F322. Huppel, Huppel, Hop, Hop (RUBRIEK: Flammikidz – Geloof & Vertroue / Toekomsverwagting) Teks en Musiek: Johannes Joubert © Johann Joubert Huppel, huppel, Hop, hop, Huppel, huppel, Hop, hop, Die Woord is in my kop, hop, Die Gees is in my hart, klap, Die lewe is ‘n fees, Al kan dit dalk soms moeilik wees, Maar Jesus het betaal, In my plek het Hy betaal, En eendag kom Hy weer ‘n keer, Hy kom om my te haal, En daarom sal ek…