F32. U Is My Krag En My Beskerming (RUBRIEK: Kontemporęr /FLAM Gemeentesang – Verwondering / Geloof en Vertroue) Teks en Musiek: Mariëtte Labuschagne © 1995 MAR Gospel Music Publishers (Psalm 28:7) U is my krag en my beskerming. By U kan ek skuil in my nood. U dra my, U versterk my. U troos my, U omhels my. U liefde is groot. Dankie, my Heer.