F342. Here, U Gee ons lewe (Alles Vir U) (RUBRIEK: Kruisfuur – Toewyding / Geloof & Vertroue) Musiek & teks: Ferreira Marais Kopiereg: ? 2009 Broken Music Publishing (Opgeneem op In U Hande – Trefpunt) Here U gee ons lewe, U maak ons vry deur U genade Here U is ons redder, U is die bron van ons krag Here U is ons verlange, naby U hart wil ons bly Here U is die rede, vir ons lewe Ek buig voor U, Ek aanbid U Neem my hele lewe tot U eer Ek gee my gees, Ek gee my siel Alles vir U U is die weg en waarheid, U is die lewe, net U alleen