F343. Heilig, Heilig is die Here (Heilig) (RUBRIEK: Kruisfuur – Geloof & Vertroue / Lof & Verwondering) Musiek & teks: Ferreira Marais Kopiereg: ? 2009 Broken Music Publishing (Opgeneem op In U Hande – Trefpunt) Heilig, heilig is die Here heilig is die Here Heilig, heilig is u Naam. Heilig is u Naam Kom laat ons sing laat ons juig om voor u almag te buig Want Here, U’s in beheer Dit is U wat regeer Die hele skepping sal U dien Elke mens sal voor U buig