F353. Here, Heilige Here (RUBRIEK: Kersflam – Gebed) Teks en Musiek: Johan Heystek Kopiereg: STEK Music Publishing 2003 Refrein: Here, heilige Here U weë is hoër as myne Here, heilige Here Laat u weë ook myne wees U weë is hoër as die berge U liefde is dieper as die see U genade vloei soos fonteine Ek wil saam met U loop in u weë