F42. Alles Het Nuut Geword (RUBRIEK: Flammekids – lof) Teks en Musiek: Paul Bouwer © MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op Nuwe Lied, vol 4) (2 Kor 5:17-18) Al die ou dinge het verbygegaan. Alles het nuut geword. Al die ou dinge het verbygegaan Nuwe mens, nuwe mens! Alles het nuut geword. Nuwe mens, nuwe mens! Alles het nuut geword.