F46. Ek Weet, Ek Weet Verseker (RUBRIEK: Kontemporêr – Lof / Geloof en Vertroue) Teks en Musiek: Rick Moser © 1994 MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op 25 Gunsteling Lof en Aanbiddingsliedere) (Rom 8:33 en 38) Ek weet, ek weet verseker Daar is niks in hierdie lewe. Geen bose magte, geen dood of eng’le Wat my kan skei van die liefde van die Heer As God dan vir my is, wie sal my kan teëstaan Om nog beskuldigings teen my in te bring? En as die Vader my in Christus vrygespreek het, Wie sal Hom kan keer as Hy besluit om my te seën?