F51. Koning Van My Hart (RUBRIEK: FLAM Gemeentesang – Toewyding / Gebed) Teks en Musiek: Rick Moser © 1994 MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op Nuwe Lied, vol 2) Koning van my hart Koning van my lewe U wil ek bemin U lof besing vir ewig U het my bevry My sondeskuld vergewe Koning van my lewe Koning van my hart.