F58. Skepper Gees (RUBRIEK: FLAM Gemeentesang – Pinkster / Gebed / Epiklese) Teks en Musiek: Ioannis Dekas © MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op Gunsteling Lof en Aanbiddingsliedere en FLAM, vol 1) O Heer, ons staan voor U gebroke As mens verstaan ons nie U weë Maar U stuur vir ons ‘n Leidsman trou Hy lei ons na U Kom o Skepper Gees Lewendmakend Gees Kom in al U volheid Kom in al U krag Lei my in U waarheid Leer my van die Seun Wees U ook my trooster, Kom o Skepper Gees