F77. Jesus Is Die Heer Bo Alle Here (RUBRIEK: Flammekids – Lof / Geloofsbelydenis) Teks & Musiek: Onbekend © 1995 MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op Radicool Radikids vir Jesus) Jesus is die Heer bo alle here, Halleluja ! Hy is Koning, kroon en eer Hom! Loof Hom, Halleluja! Jesus, Vredevors, eer Hom! Halleluja ! Jesus, sterke God, eer Hom ! Halleluja !