F83. Hallelu, Hallelu (RUBRIEK: Flammekids – Lof) Teks en Musiek: Jan de Wet © MAR Gospel Music Publishers (Opgeneem op Jan de Wet & die lofkleuters, My eerste loflied) Hallelu, Hallelu, Hallelu Halleluja, ons loof die Heer Hallelu, Hallelu, Hallelu Halleluja, ons loof die Heer Kom loof die Heer! Halleluja Kom loof die Heer! Halleluja Kom loof die Heer! Halleluja Ons loof die Heer