F84. My God Is So Groot (RUBRIEK: Flammekids – Lof / Verwondering) Oorspronklik: My God Is So Big Teks en Musiek: Ruth Harms Calkin Afr vertaling: Onbekend © 1959, 2002 Nuggets of Truth (Opgeneem op Jan de Wet & die lofkleuters,My eerste loflied) My God is so groot so sterk en so magtig daar’s niks wat my God nie kan doen Die berge maak Hy, die riviere daarby die see en alles daarin My God is so groot so sterk en so magtig daar’s niks wat my God nie kan doen