F85. Wondergod (RUBRIEK: Flammekids – Lof / Verwondering) Oorspronklik: Awesome God Teks & Musiek: R Mullins Afr. vertaling: Soekie Rautenbach Teks & musiek: © 1988 BMG Music Publishers SA (Opgeneem op God is Groot) Refrein: Ons God is ‘n wonder God Hy heers uit die hemel hoog Met wysheid, liefde en met mag Ons God is ‘n wonder God 1. Hy het die hemel en aarde gemaak Ons God is ‘n wonder God Hy het vir jou spesiaal aangeraak Ons God is ‘n wonder God Hy’t vir die mens gesterf aan ‘n kruis Ons God is ‘n wonder God Sy Heilige Gees sal die pad vir ons wys Ons God is ‘n wonder God 2. Hy het die mag van die Bose oorwin Ons God is ‘n wonder God Hy gee die mens weer ‘n nuwe begin Ons God is ‘n wonder God Jesus kom weer om sy kinders te kry Ons God is ‘n wonder God Om in die hemel by Hom te gaan bly Ons God is ‘n wonder God