F87. Maak My Nou Stil, Heer (RUBRIEK: FLAM Gemeentesang – Epiklese gebed) Oorspronklike titel: Open our eyes, Lord Teks en Musiek: Robert Cull Afrikaanse vertaling: 2005 Johan Engelbrecht © 1976 Maranatha! Music / CCM Music Maak my nou stil, Heer. Ek wil na U luister; my hart vir U oopmaak dat U my kan aanraak. Open my oë, my hart en my ore, dat ek U leer ken, Heer, en voor U kan lewe.