F88. Here, Ek Wil By U Wees (RUBRIEK: Kruisvuur – Verwondering) Teks en Musiek: Arno Mattheus © 2006 Arno Mattheus Here, ek wil by U wees Voor u voete wil ek kniel meer en meer van U leer dat ek meer soos U kan wees. Here, ek wil by U wees soos Dawid vir U sing en in verwondering laag voor U te buig. U is my lewe U is my alles Daarom sing ek tot U U is my Koning U is my beste Vriend Daarom sing ek tot U