F90. Wees Sterk En Vol Moed (RUBRIEK: FLAM Gemeentesang – Geloof / Hoop) Teks en Musiek: Melanie Steenkamp & Wian Vos © MAR Gospel Music Publishers [Teks gewysig deur FLAM met goedkeuring van MAR Gospel Music Publishers] Wees sterk en vol moed, nie bevrees of verskrik nie, want die Here jou God, is oral waar jy gaan. Lyk jou dae soms leeg, is jou lewe soms deurmekaar, wees sterk en vol moed: Jesus ken jou goed. Sing ‘n nuwe lied van hoop, sing ‘n nuwe lied. Sing ‘n nuwe lied van moed, Jesus is so goed.